Tuis

 

 

Opsomming van Doelstellings van die Orania Landbouvereniging is om:

  • as kennis sentrum te dien vir primêre -, sekondêre – en tersiêre landbou.
  • strukture, fasiliteite en strategieë daar te stel tot voordeel en ontwikkeling van die sektor.
  • deur middel van wetenskaplike & betroubarenavorsing geleenthede te identifiseer.
  • bestaande landbou & landbou verwante ondernemings te ondersteun en te bevorder.
  • nuwe landbou  & landbou verwante ondernemings te help vestig.
  • as bemarkingsvoertuig te dien vir ondernemings, hul produkte en dienste.
  • intersektorale samewerking te bevorder deur Orania instellings te ondersteun met landbou verwante sake.
  • te dien as verteenwoordiger van die sektor as sleutel rolspeler en belanghebende by Orania beleidsvormers.
  • die sektor en belanghebbendes te organiseer tot ‘n verenigde front.
  • sy lede en die gemeenskap te ondersteun in die verkryging van finansiële opbrengs en kulturele dividende.

 

Registreer vir ons nuusbrief

Registreer vir ons nuusbrief om op hoogte te bly van ons projekte en aksies!

U het suksesvol geregistreer vir ons nuusbrief.