TLU SA skep petisie om plaaswagte te aktiveer

TLU SA skep petisie om plaaswagte te aktiveer

TLU SA doen ‘n dringende beroep op die Minister van Polisie, mnr. Bheki Cele en President Cyril Ramaphosa om die Plaaswagte weer te aktiveer, en het ‘n platform geskep waar Suid-Afrikaners die aksie kan ondersteun. Dié noodsaaklike wagte word sedert die begin van die...
Eerste oesskatting in 2020 vir somergewasse hoër aangepas

Eerste oesskatting in 2020 vir somergewasse hoër aangepas

Die hersiene oppervlak- en eerste produksieskatting vir somergewasse vir die 2020-produksieseisoen, is onlangs deur die Nasionale Oesskattingskomitee vrygestel. Kommersiële mielies Die hersiene skatting van die oppervlakte onder mielies beloop 2 599 800 hektaar, wat...
Projek Sopkombuis

Projek Sopkombuis

Die OLV ontvang bykans op ‘n daaglikse basis skenkings van onverwerkte vars produkte en vleis. Lede en ondersteuners van die OLV en Orania gemeenskap help met die verwerking en die opmaak van kospakkies vir die gemeenskap en mede-inwoners wat gebuk gaan onder die...
Stigtingsverklaring

Stigtingsverklaring

Tydens ‘n vergadering van landbouers, entrepreneurs en belanghebbendes op 15 April 2020 is daar besluit dat die landbou sektor in en om Orania verder ontwikkel en uitgebrei moet word ter ondersteuning van die gemeenskap se selfstandigheids – en...