Dorsvloer

Sedert 30 April 2020 bied die OLV ‘n landbou aktualiteitsprogram aan, genaamd DORSVLOER, op Radio Orania, 95.5 FM.

Intussen het Dorsvloer op Radio Orania in Oktober 2021 tot ‘n einde gekom na bykans ‘n jaar en ‘n half. Ons is wel in proses om ‘n nuwe baadjie aan te trek, en hoop om spoedig weer “op die lug” te wees.

Hou gerus hierdie spasie dop!

Besoek gerus ons Facebook blad en gesels daar saam met ons.

 

 

Ons plaas graag die opnames van die laaste uitsendings van Dorsvloer.

Uitsending van 15 September 2021 DEEL 1

Uitsending van 15 September 2021 DEEL 2

Uitsending van 8 September 2021 DEEL 1

Uitsending van 8 September 2021 DEEL 2

Uitsending van 1 September 2021 DEEL 1

Uitsending van 1 September 2021 DEEL 2

Uitsending van 25 Augustus 2021 DEEL 1

Uitsending van 25 Augustus 2021 DEEL 2

Uitsending van 18 Augustus 2021 DEEL 1

Uitsending van 18 Augustus 2021 DEEL 2

Uitsending van 11 Augustus 2021 DEEL 1

Uitsending van 11 Augustus 2021 DEEL 2

Uitsending van 04 Augustus 2021 DEEL 1

Uitsending van 04 Augustus 2021 DEEL 2

 

Share This