Die OLV ontvang bykans op ‘n daaglikse basis skenkings van onverwerkte vars produkte en vleis.

Lede en ondersteuners van die OLV en Orania gemeenskap help met die verwerking en die opmaak van kospakkies vir die gemeenskap en mede-inwoners wat gebuk gaan onder die huidige grendelstaat en swak ekonomiese klimaat wat in die land heers.

Ons wil graag elke skenker, borge en vrywillige hand bedank vir hul bydraes tot dusver.

Registreer vir ons nuusbrief

Registreer vir ons nuusbrief om op hoogte te bly van ons projekte en aksies!

U het suksesvol geregistreer vir ons nuusbrief.

Share This

Deel hierdie!

Deel hierdie nuus met jou vriende!